| Do you like football? | Hou jy van sokker? | |
| Do you like rugby? | Hou jy van rugby? | |
| Who do you support? | Vir watter span skree jy? | |
| Who is your best player? | Wie is jou gunstelingspeler? | |
| I support .. | Ek skree vir .. | |
| He's a great player | Hy is 'n goeie speler | |
| He's no good | Hy speel nie goed nie | |
| The coach is .. | Die afrigter is .. |
