| Is this the train for ..? | Is hierdie die trein na ..? | |
| When does the train leave? | Wanneer vertrek die trein ..? | |
| What platform does the train leave from? | Van watter platform vertrek die trein ..? | |
| The bus stop | Die busstop | |
| When is the next bus? | Wanneer loop die volgende bus? | |
| When is the last bus? | Wanneer loop die laaste bus? | |
| What time does it leave? | Hoe laat vertrek dit? | |
| When does it arrive? | Hoe laat kom dit? |
