| The money | Die geld | |
| The credit card | Die kredietkaart | |
| Where can I change money? | Waar kan ek geld omruil? | |
| Is there a bank nearby? | Is daar 'n bank naby? | |
| What is the exchange rate? | Wat is die wisselkoers? | |
| I'd like to change some pounds | Ek wil graag ponde omruil | |
| I'd like to change some dollars | Ek wil graag dollars omruil | |
| Please give me some small change | Gee asseblief vir my bietjie kleingeld | |
| Please will you give me a receipt | Gee asseblief vir my 'n kwitansie |
Related Afrikaans Phrases
MoneyMonths of the year
