| That was delicious | Dit was heerlik | |
| It's delicious! | Dis heerlik! | |
| It is delicious, but I'm full! | Dit is heerlik, maar ek is versadig! | |
| That's enough, thanks | Dis genoeg, dankie | |
| Enjoy your meal! | Geniet die ete! | |
| This isn't properly cooked | Die kos is nie gaar nie | |
| We didn't order this | Ons het dit nie bestel nie | |
| We ordered .. | Ons het .. bestel | |
| I don't eat meat | Ek eet nie vleis nie |
Related Afrikaans Phrases
Eating. Phrases. 1Eating. Phrases. 2
